Beste meneer Kaktus
Na Carla Eloff se man se dood is sy so arm soos 'n kerkmuis en moet reg van vooraf begin. Sy trek na 'n mikroklein huisie op 'n vlieglandgoed. Sy het nou wel nie 'n vliegtuig nie, en die plek is doer ver uit die stad, maar die huur is bekostigbaar. Vir 'n inkomste bou Carla deesdae webwerwe vir mense met medium tot klein ondernemings. Haar stokperdjie is om oulike potjies met semen ten papier te maak. Wanneer haar 'landlord' Divan Kaap toe gaan vir vakansie is sy bietjie bekommerd. Sy is besig om vir sy tuindienste besigheid 'n webwerf te maa ken as hy haar nie betaal nie, kan sy nie die huur van haar huisie betaal nie. 'n Bose kringloop, jy weet. Maar meer boos is die aantreklike man wat vir Divan werk en die gras moet kom sny voordat hulle die 'topsoil' kom aflaai. Hy vertel vir haar webwerwe is geldmors!
-
Autore:
-
Anno edizione:2025
-
Editore:
-
Formato:
-
Lingua:Inglese
Formato:
Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.
Cloud:
Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.
Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows