Die Owerspel van Riaan Rabe
“Niemand gaan seerkry nie,” sê Nita Versteeg voordat sy Riaan Rabe op ‘n wilde wipwaentjierit van owerspel en selfontdelling neem. Dis die resep vir selfvernietiging, weet Riaan, maar niemand hunker so veel na selfverwoesting soos hy self nie. WAARSKUWING: Die Owerspel van Riaan Rabe bevat seksueel eksplisiete tonele. Ofskoon dit smaakvol aangebied word, is dit nie geskik vir minderjarige lesers nie. Riaan Rabe is ‘n suksesvolle versekeringsdeskundige, lojale egenoot en uitstekende vader. Maar dan word hy voor die grootste versoeking van sy lewe geplaas. Sy uitdaging kom in die vorm van ‘n paar pragtige boudjies aan ‘n pragtige 27-jarige verleidster. Aanvanklik verset Riaan hom teen die paradys-appel wat in sy skoot val, maar gaandeweg begin sy weerstand verkrummel… Die Owerspel van Riaan Rabe is ‘n diep menslike verhaal van ‘n man wat besef dat sy eie sukses net te danke is aan die genade dat hy nog nooit voorheen deur sy eie swakheid gekonfronteer is nie.
-
Autore:
-
Editore:
-
Formato:
-
Lingua:AFR
Formato:
Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.
Cloud:
Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.
Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows