Skadustemme
Bangmaakstories... ...deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer. Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons ‘n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee, daar’s niks lekkerder as ‘n paar bangmaakstories reg uit die hart van Suid-Afrika af nie. Inhoud: Voorwoord deur Lelani Fourie “Bewyse” – François Bloemhof “Hond” – Douwlina du Plessis “Woud” – Fred Charly “Puin. Bloed. Vliegtuie wat in Vlamme Neerstort” – Jaco Jacobs “Informant van die Ander Kant” – Evert Louw “Balke toe” – Karen van Vuuren “Kira” – Martin Steyn “Die Man met die Cowboyhoed” – Bennie Olivier “Die Ding op die Dak” – Hanté du Toit Met jou ondersteuning weet ons dat daar nog vele Afrikaanse boeke onder die Crystal Lake vaandel sal uitkom. Moenie ons Engelse boeke misloop nie. Ons gaan binnekort selfs in Italiaans publiseer. Met trots aangebied deur Crystal Lake Uitgewers – Stories uit die donkerste dieptes
-
Autore:
-
Editore:
-
Formato:
-
Lingua:AFR
Formato:
Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.
Cloud:
Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.
Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows