Chiudi

Aggiungi l'articolo in

Chiudi
Aggiunto

L’articolo è stato aggiunto alla lista dei desideri

Chiudi

Crea nuova lista

Lig deur die Krake - Stefan Lessing - ebook
Lig deur die Krake - Stefan Lessing - ebook
Dati e Statistiche
Fuori di libri Post sulla Community Fuori di libri
Wishlist Salvato in 0 liste dei desideri
Lig deur die Krake
Scaricabile subito
8,49 €
8,49 €
Scaricabile subito
Chiudi
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
ibs
8,49 € Spedizione gratuita
disponibilità immediata disponibilità immediata
Info
Nuovo
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
ibs
8,49 € Spedizione gratuita
disponibilità immediata disponibilità immediata
Info
Nuovo
Altri venditori
Prezzo e spese di spedizione
Chiudi

Tutti i formati ed edizioni

Chiudi
Lig deur die Krake - Stefan Lessing - ebook
Chiudi

Promo attive (0)

Chiudi

Informazioni del regalo

Descrizione


Lig deur die Krake is 'n Ware Verhaal, my Biografie. Dis deur die krake van ons stukkende lewens wat ons lig weer kan skyn - wanneer 'n lewe uitmekaar val, en oorgebou moet word, kan mens sterker en wyser word vir die lewe wat nog wag om gelewe te word. Na 'n seer egskeiding, en drie jaar later, die tragiese dood van my elfjarige seun, het ek die gevaar gestaan om myself, my naby verhoudinge asook my anker in God, vir goed te verloor. Soos God, is die lewe ook geen aannemer van die person nie. Almal is ewe waardevol, en ewe mens. Niemand is vrygestel van die gebrokenheid van menswees nie. En soos dinge gebeur het word ons almal geforseer om dit wat ons gedink het ons weet te heroorweeg. Ek het besef hoe min ek verstaan van die groter prentjie, en is opnuut herrinner aan die dinge wat regtig saakmaak. Ek het geleer om meer bewustelik te lewe en te fokus op die dinge wat regtig saakmaak. Ek is gestroop van soveel pretensies... Ek is gekonfronteer oor my siening van God en my "lewensbeskouing". Ek het geleer van die gevare van veronderstellings, en die belangrikheid van gesonde verhoudinge. As ons aandag gee, en dapper genoeg is om ons foute te erken, en te doen wat ons moet doen – sal ons sterker aan die anderkant uitkom. Ek is so dankbaar om te kan sê:" Ek het." Ons verhaal is ook een van genesing, van opstaan, van tweede kanse. Van geloof, van teleurstelling, van oorwinning, en van mislukking. Toe ek 'n tweede kans kry, was dit verrassend ongewoon – alles daarvan. Toe ek en my vrou saam die risiko van weer seerkry geneem het, het ons gou besef daar bestaan nie so-iets soos sprokiesverhale nie. Die lewe is moeilik – vir almal, maar om regtig gelukkig te wees is ook moontlik – vir almal. Toe die Mediese wetenskap beweer het dat ons nie kinders kon hê nie, het ons geleer van bid en vertrou en geduldig wees. Toe die wonderwerk met ons gebeur het, was dit 'n tweeling (seuntjie en 'n dogtertjie), en 5 jaar later nog 'n seuntjie. Elke tree van ons paadjie vorentoe was, en is vandag steeds, wonderlik en ingewikkeld.
Leggi di più Leggi di meno

Dettagli

Testo in AFR
Tutti i dispositivi (eccetto Kindle) Scopri di più
9781386858706
Chiudi
Aggiunto

L'articolo è stato aggiunto al carrello

Compatibilità

Formato:

Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.

Compatibilità:

Gli eBook venduti da Feltrinelli.it possono essere letti utilizzando uno qualsiasi dei seguenti dispositivi: PC, eReader, Smartphone, Tablet o con una app Kobo iOS o Android.

Cloud:

Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.

Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows

Chiudi

Aggiungi l'articolo in

Chiudi
Aggiunto

L’articolo è stato aggiunto alla lista dei desideri

Chiudi

Crea nuova lista

Chiudi

Inserisci la tua mail

Chiudi

Chiudi

Siamo spiacenti si è verificato un errore imprevisto, la preghiamo di riprovare.

Chiudi

Verrai avvisato via email sulle novità di Nome Autore